Professional DJ & MC
Professionele Dj & Seremoniemeester
Contact us: DJ Jacques Arendt | 06 6265 6218 / 087 822 1332
| info@mydj.co.za
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2019 Jacques Arendt, Port Elizabeth | website by

TESTIMONIALS
Please leave a comment here about my DJ & MC and Sound Services at your wedding / Party / Function / Festival !
Jy is absoluut die beste en ons sal jou beslis aanbeveel!
He is easy going and one can tell he has been in the business for years. A pleasure working with him!
IS BAIE PROFESSIONEEL.
DANKIE
DANIE
Vir die natuur wat ons n baie groot kinkel in die kabel gegooi het met n wolkbreek en kragonderbrekings, het die reen verseker vir n nuwe betekenis van "shower of blessings" gegee.
Ons het gegrap dat ons n groep "Black Rainmakers" gaan stig dat ons die reen kan bring waar ons partydjie...hehehe.
Baie dankie Jacques dat jy deur dit nogsteeds n puik diens gelewer het!
Groete
Die Stoltz "Black Rainmakers" gesin????????????
Vreeslik baie dankie dat jy die aand saam ons gedeel het. Die geselskap was great en die musiek selfs beter.
Ons het nou nog 'n vriend by gekry for life :)
Baie dankie vir 'n wonderlike aand. Jy het alles perfek gedoen en presies soos ons dit bespreek het. Ons groot dag was perfek te danke aan jou. Selfs in kerk.
Ons sal definitief weer van jou dienste gebruik maak!
Groete
Erna & Hanro
Baie dankie vir die wonderlike werk wat jy gedoen het met ons troue, dit sou nie dieselfde gewees het sonder jou nie.
Elbert & Lee-dré
You are affordable and just really good at what you do.
Music was fantastic and everyone loved it. That is also something i constantly hear from the guests every time we talk about the wedding.
Thank you
Baie dankie ons het lekker gedans en vet pret gehad
Sal jou defintief aanbeveel vir enige occassion
Dag was beautiful, elke oomblik is perfek gelees en musiek het by elke memory gepas. Als het mooi gevloei en hy kan so goed improvise!
Duisende dankies vir jou deel aan ons spesiale dag en ook jou vriendelikheid en geduld tydens die beplanning!
U BORGSKAP
As projek bestuurder van die SAMIL Angora MTB Classic wil ek u graag van harte bedank dat “Jacques Arendt Professional DJ and Announcer” die jaar geborg het. Dit was werklik van onskatbare waarde.
Ons het werklik hard probeer om soveel moontlilk borge te bereik, hoewel dit soms moeilik is. Ons het egter baie moedig en hoopvol gebly en met borge soos “Jacques Arendt Professional DJ and Announcer“was die SAMIL Angora MTB Classic ‘n reuse sukses.
Ons wil die hoop uitspreek dat indien ons weer by u deur sou kom aanklop, “Jacques Arendt Professional DJ and Announcer “weer ‘n oop hart en hand vir ons sal hê.
Ons opregte dank en waardering.
Vriendelike groete
Leoné Mulder
Angora MTB Classic - Projekbestuurder
Jacques jy was amazing en het mens so op mens se gemak laat voel.
Die gaste het jou gelove en was so entertained.
Dankie vir die awesome aand.
Jacques Arendt is n rockstar
Baie dankie vir die lekker musiek en ook dat jy ingestem het om die MC te wees op ons troue die 12de Desember. Die aand was perfek en al ons gaste het dit geniet. Ons sal jou defninief aanbeveel vir enige funksie.
Dankie vir die fantastiese werk wat oom gedoen het. Ons kon nie vir n beter mc gevra het nie. Dankie dat oom ons spesiale daggie perfek gemaak het en al die stres vir my en lee minder gemaak het. Dit is n eer en voorreg om oom as ons mc te kon he. Oom is baie spesiaal vir ons.
Tweedens wil ek vir jou namens die Jansenville Skou Komitee baie baie baie dankie sê dat jy saam met ons 'n pad stap om die skou proffessioneel en awesome te maak. Jy doen soveel moeite, meer as wat ons verwag. Die klank wat jy verskaf het tydens Jak de Priester se konsert was finominaal en dit het ons baie trots gemaak toe ons hoor dat Jak de Priester meer as tevrede is met die klank. Jy is 'n aanwins vir enige troue of funksie. Jou proffessionaliteit staan uit bo alles.
Baie goeie memories van 'n pragtige aand saam met jou! Kan beslis getuig dat jy die BESTE is!
Jy was ons DJ op 19 Junie 1999. Jy het jou goed van jou taak gekwyt. Dit was n aand wat jy besondders gemaak het vir my en Hester.
Nogmals dankie
Groete
Deon
THANK YOU VERY MUCH!
Dear Jacques
Words fail us in expressing our heartfelt thanks for your selfless contribution during our Merryvale 60’s Dance of Friday, 26 August 2016.
The entire evening was a success in every respect and without a DJ of your caliber, the occasion would simply not have turned out the fun event it was!
Not only are you a knowledgeable DJ and radio personality, but you have a heart and soul filled with compassion for the children and staff of Merryvale Special School.
We thank you once again for your kindness and for always assisting us with commitment and enthusiasm.
Yours sincerely
Merryvale Dance Committee
Weereens baie dankie vir als xx
From my heart ..... Thank you
Everything is back to normal. I could not help but to get a bit teary eyed as I looked at what was our wedding venue 16 days ago...
We are so blessed beyond words with family and friends that made it all possible.
Therefore I would like to say THANK YOU...
I would like to thank each and every person that made the effort to be part of our big day. We appreciate it so much.
Jacques Arendt.
Thank you for the entertainment that was magical. A very special thank you to your wife that ran around when she saw we needed help.
Thank you to everyone.
From the bottom of my heart.
All my love
MRS. Kalinka Orban WOLMARANS
Ons beveel vir Jacques Arendt aan vir enige iemand Wat n ongelooflike lekker aand van musiek wil hê op hulle troue !
Groete
Lorraine Hallier Van Niekerk
Dankie Jacques vir al jou moeite!!! Jou aandeel in ons troue se sukses was ENORM!!! Ek wens ek kan dit oor hê, nie om enige iets anders te doen nie, net om weer daai gevoel te kan hê!
Kosie van Schalkwyk
Mariaan Browne
Ek wil net graag vir Jacques Arendt bedank vir sy optrede as MC Saterdag met ons Basaar, maar het nie sy epos adres nie, dus verneem ek net graag of jy asb ons dank sal oordra aan hom. Die Kinderoord is SOOO bevoorreg om mense soos jul in ons lewe te hê. Hy het sy Saterdag oggend opgeoffer vir ons – die gure weer trotseer om ons dag mooi en suksesvol te maak. Wat meer kan ons vra!
Nogmaals baie, baie dankie. Ons waardeer lojale mense soos jul.
Lekker dag…
Groete
Elmarie Potgieter
Social Workers' Assistant
MTR SMIT CHILDREN'S HAVEN
Thank you so much for being apart of our special wedding day!
We made use of his services as MC, DJ, interviews with artists. He also supported us with lights and AV for corporate events. Jacques is always going the extra mile to ensure his clients are happy
and offer professional service of a high standard.
Mercia Oliphant
Managing Director
Forever Friday
jou as DJ. sou dit nie so n sukses gewees het nie. Ek weet twee van my gaste het alreeds daai aand hul funksies by jou bespreek. Ek het soveel komplimente gehad na die tyd. Jy kan maar my naam weer in jou dagboek skryf vir 22 Maart 2018 wanneer ek 60 is.
Musiek keuses beskikbaar en na almal se smaak
Versoeke vir sekere liedere kan aangevra word
Groete
Jacques
Vlieg Hoog Koningskind!!!